Drs Roos en van Rensburg Ingelyf

Family Medicine Practice for the whole family

Services available to you

Consultations

Occupational Health

Sport and Exercise Medicine

Diabetes Management

Blood Pressure Management

Clinic Options for Patients without medical aid.

Services available to you

Mental Health

Child Health

Womens Health

Weight Management

Theatre procedures to be discussed with one of our doctors.

We can also assist with stiches, casts or contact us for other emergencies

Services available on our premise

Radiology

Pathologhy

Covid 19 Test Station

Subscribe to Receive News and Updates

Sign up for our newsletter and be the first to know about the latest news and updates from Drs Roos & van Rensburg

Latest Facebook Posts

Pasiente/vriende

“Dr Retha, ek is te bang vir spreekkamers om jou te sien al voel ek siek.” Is jy ook te bang om na jou dokter toe te gaan? Die laaste plek wat jy bang moet wees om te besoek, is jou dokter. Dit is altyd beter om kundige advies by jou GEKWALIFISEERDE DOKTER te kry. Maar wat doen ons by ons spreekkamers om  te probeer om dit vir jou VEILIGER te maak as by die apteek of winkel as jy siek is of bekommerd is oor jou gesondheid?

Elke pasiënt word ge’screen’ vir koors voordat hy die mag kamers binnekom. Ons dames het ‘n lys vrae om pasiënte te sif vir COVID-19 simptome wanneer jy 'n afspraak maak. Daar is 'n ander ingang, asook ‘n ander wag- en spreekkamer vir pasiënte wat simptome van COVID -19 toon. Ons handhaaf oral sosiale afstande. Jy sal opmerk dat ons PPE dra wanneer ons jou ondersoek. Ons maak die kamers aanhoudend skoon met ontsmettingsmiddels om kruisbesmetting van pasiënte te voorkom. Om jou nog veiliger te probeer hou, sal ons jou voorskrif na die apteek van jou keuse faks vir aflewering, sodat jy jouself nie blootstel aan COVID-19 deur jou medisyne by die apteek te gaan haal nie. By ons spreekkamers het ons begin om al hierdie voorkomende maatreëls in plek te kry nog voordat die grendeltyd begin het - want jy en jou gesin is vir ons belangrik.

Moenie huiwer of wag om ons te kom sien vir ENIGE siekte- of gesondheidskwessie nie, want voorkoming is beter as genesing. As jy nie 'n mediese fonds het nie, of as jou mediese fonds uitgeput is, dink aan ons (kontant-) kliniekopsie waar akute medikasie (indien beskikbaar) verskaf wat by die fooi ingesluit is.

Dit moontlik om telefonies te konsulteer, maar ons kan nie na jou longe of hart oor die telefoon luister nie. Dit is ook nie moontlik om jou bloeddruk te neem, akute blindedermontsteking uit te sluit, in jou keel te kyk of om jou knie of rug oor die telefoon te ondersoek nie. En ‘n fisiese ondersoek is nog belangriker as dit by babas en kinders kom. Moenie mislei word deur advertensies wat beweer dat dit vir 'n dokter wat jou nie ken nie en nie bekend is met jou gesondheidsgeskiedenis nie, jou oor die telefoon of internet kan behandel nie.

Nou, meer as ooit tevore, is dit noodsaaklik vir jou om van ons hulp gebruik te maak om so gesond as moontlik te bly.

Gesondheidsgroete.

Drs Retha en Marius

Pasiente en vriende

Moenie bang wees om dokter toe te kom nie. Ons maak die praktyk so veilig as moontlik en ons is steeds daagliks oop om om te sien na jou en jou gesin se gesondheid. Kom sien ons eerder betyds as om so siek te word dat dit moeilik is om jou te behandel.  I would like to remind you that at our practise we started wearing protective clothing and screening patients for fever already more a week ago. We also have two waiting rooms available to try and prevent cross contamination of patients.

Bly veilig en gesond.

Drs Retha en Marius

Nuus van Zenzile Life

Die grootste voordele van die natuur vir emosionele gesondheid

Hierdie maand is ons tema emosionele gesondheid. Elke week deel ons 'n ander blogpos oor hoe jy jou emosionele gesondheid kan verbeter.. Hierdie week se onderwerp is Die grootste voordele van die natuur vir emosionele gesondheid.

Hierdie maand het ons 'n uitdaging vir jou, naamlik 'n uitdaging van 30 dae vir emosionele gesondheid. Jy kan jou gratis gids vir die uitdaging hier aflaai!
 
Die grootste voordele van die natuur vir emosionele gesondheid

Die meeste van ons het selde tyd (of maak selde tyd) in ons besige lewens om ononderbroke tyd in die buitelug deur te bring. En hoewel om tyd in die natuur te spandeer  nie net goed is vir jou gesondheid nie, weet jy dalk nie dat dit ook jou emosionele gesondheid beïnvloed nie. As jy gereed is om jou welsyn onder beheer te kry en meer in beheer te voel, is dit tyd dat jy meer met die natuur in verbinding tree. Hier is die redes waarom.

  • Die natuur kan jou emosionele self genees
  • Die natuur kan jou gemoed en breinfunksie bevorder
  • Die natuur kan jou emosionele pyn kalmeer
  • Die natuur gee jou tyd om na te dink
  • Die natuur verbind jou met die groter wêreld

Lees meer hieroor in ons blog:
https://afrikaans.zenzilelife.com/blog/die-grootste-voordele-van-die-natuur-vir-emosionele-gesondheid

Testimonials

What I love most is that they're more than just Doctors. Medical,  personal care & attention is their passion.

A visit to the 'doc' is like visiting family! with perks!! Haha

Expert family physicians that really care

Alles. Niks was nog ooit vir hulle te veel om vir jou te doen nie.